Die Wanbegrip
Owen Jones
Megan is a psychic teen, who cannot find anyone to help her understand her powers... no-one living that is. ‘Die Wanbegrip’ is ‘n kort storie oor ‘n jong meisie se groeiende besef dat sy in staat is om dinge te doen wat niemand in haar familie kan doen nie, alhoewel sommige van haar skool vriende sê dat hulle soortgelyke ongewonde spirituele vermoëns het. Die meisie se naam is Megan en sy is twaalf jaar oud in hierdie, die eerste boek. Megan het twee wat lyk asof dit onoorkomelik is, probleme. Die eerste is dat haar ma bang is vir haar dogter se latente vermoëns en wil haar net nie help nie, maar ontmoedig haar, en die tweede is dat sy nie ‘n onderwyser kan kry om haar te help om haar bonatuurlike, spirituele vermoëns te ontwikkel nie. Sy probeer om hulle met haar ma te bespreek, maar sy kry baie kort verligting en sy sal nie eers probeer om haar pa te vertel nie,want sy weet dat haar ma dit nie sal goedkeur nie, en sy wil eintlik aan haar ma se regte kant bly. Megan voel dat daar ‘n ongesproke verbond tussen hulle albei bestaan. Miskien is dit die verbond wat tussen alle ma’s en hulle dongters bestaan, maar miskien gaan dit ook baie dieper. Wie sal kan sê aangesien Megan nie eers haarself weet nie? Al wat sy weet is dat haar ma nie die deel doen wat van haar verwag word as ‘n ma wat lief is vir haar een-van-die-dae tiemerjarige dogter nie, wat angste het wat sy wil, nee, moet bespreek met iemand wat sy vertrou. Megan is gewillig om haar ma tyd te gee om oor haar vrees van die paranormaal te kom. Sy kan wag en sy kan self uithou met die aaklige mishandeling wat skelm aan haar uitgedeel word sonder haar pa se kennis. Ten minste, sy kan vir nou. ‘Die Wanbegrip’ is die eerste van, sover, twee en twintig kort stories in hierdie reeks oor die voordurende ontwikkeling van Megan soos wat sy mense vind om haar te help om te verstaan wat die beste manier is om voort te gaan met haar bonatuurlike, sprituele en siener vermoëns. Sy het nodig om geleer te word wat moontlik is en hoe om dit te doen, maar ook waar om haar spesiale vermoëns te plaas. Megan is ‘n goeie kind, so dit sal voor die hand liggend lyk dat sy haar kragte vir goed sal gebruik, maar dit is nie altyd maklik om die regte ding te doen selfs al weet jy wat dit is nie. Hierdie stories oor Megan sal aantrekking vind vir enige iemand wat in spirituele vermoëns, die bonatuurlike en die paranormale belang stel en tussen die ouderdomme van tien en ‘n honderd jaar oud is.
1 DIE
2 WANBEGRIP
`n Spirituele Gids, `n Spook Tier, En Een Vreesaanjaende Ma!
deur
1 OWEN JONES
Vertaler:
1 Maria Burger - Prinsloo
Kopiereg © 2021 Owen Jones
Die Wanbegrip
`n Spirituele Gids, `n Spook Tier, En Een Vreesaanjaende Ma!
deur Owen Jones
Publiseer deur
Megan Publishing Services
https://meganthemisconception.com (https://meganthemisconception.com/)
Die reg van Owen Jones om identifeer te word as die skrywer van hierdie werk is bevestig in ooreenstemming met seksies 77 en 78 van die Kopiereg Ontwerp en Patente Akte van 1988. Die morele regte van die skrywer is bevestig.
In hierdie werk van fiksie, is die karakters en gebeure óf ‘n produk van die skrywer se verbeelding, óf hulle is geheel en al fiktief. Sommige plekke mag bestaan, maar die gebeure is geheel en al fiktief.
Kontak my by:
http://facebook.com/angunjones (http://facebook.com/angunjones)
http://twitter.com/owen_author (http://twitter.com/owen_author)
owen@behind-the-smile.org (mailto:owen@behind-the-smile.org)
http://owencerijones.com (http://owencerijones.com/)
Sluit by ons nuusbrief aan vir binnekring inligting oor
Owen Jones se boeke en skrywe
deur jou epos-adres hier in te voer :
http://meganthemisconception.com (http://meganthemisconception.com/)
Ander novelle in dieselfde reeks:
Die Megan Reeks
`n Spirituele Gids, `n Spook Tier, En Een Vreesaanjaende Ma!
Die Wanbegrip
Megan's Thirteenth
Megan’s School Trip
Megan’s School Exams
Megan’s Followers
Megan and the Lost Cat
Megan and the Mayoress
Megan Faces Derision
Megan’s Grandparents Visit
Megan’s Father Falls Ill
Megan Goes on Holiday
Megan and the Burglar
Megan and the Cyclist
Megan and the Old Lady
Megan’s Garden
Megan Goes To the Zoo
Megan Goes Hiking
Megan and the W. I. Cookery Competition
Megan Goes Riding
Megan Goes Yachting